Ongegeurde Sigarettabak - Doodgewoon 100g
R130.00Price
Gekerfde tabak 100g
Nota: Nie aanlyn beskikbaar! Slegs beskikbaar by die boeremark uitstalling en ander Tabak Boer verskaffers.
WhatsApp vir verdere navrae 064 707 2001
Ons verkoop nie tabak aan onder 18 jariges nie. Rook is skadelik vir jou liggaam en kan ernstige siektes soos kankers veroorsaak.
Baie sleg vir mense, nog slegter vir krieke.
Out of Stock