DIY Bier Kit - Springbok Lite
R320.00Price
Maak jou eie bier!
Hierdie emmertjie maak 21L bier. Gooi in fermentasie emmer en voeg water by... So maklik soos dit!
Springbok Lite is 'n verfrissende ligte lager wat ongeveer 3.2% alkohol bevat wanneer dit drinkgereed is.
Fermentasie emmers en bottel toerusting is apart beskikbaar.
Out of Stock