DIY Bier Kit - Rooibok Red
R400.00Price
Maak jou eie bier!
Hierdie emmertjie maak 21L bier. Gooi in fermentasie emmer en voeg water by... So maklik soos dit!
Rooibok Red is 'n geurige Red Ale wat geniet kan word saam meeste disse. Met 'n alkohol inhoud van om en by 4.2%, gepaart met 'n goed afgeronde smaak, kan hierdie bier heeldag geniet word.
Fermentasie emmers en bottel toerusting is apart beskikbaar.
Out of Stock