top of page
Brandsous

Brandsous

R40.00Price

Oupa Gerhard se Brandsous is, net soos die man homself, legendaries!

Burgers, worsrolle, pizzas, pastas, braaivleis en selfs droëwors gaan nooit weer dieselfde wees nie!

Hierdie geurige sous het 'n matige brand, maar is vol gelaai met smaak. Soeterig, bietjie vrugte, en net die regte hoeveelheid brand...

 

Ook beskikbaar in Extra Warm.

 

250ml

Out of Stock
bottom of page